PDK Kickboxing & MMA

Sensei Brandt het vir ons die volgende nuusbrokkies rakende gebeure in die Nelspruit XKT area deurgestuur:

“PDK Kickboxing & MMA:

Op Vrydag aand 22 Februarie het ek en my studente deelgeneem aan GFC1 cage fighting event en uitstekend presteer. Sensei Pieter het deelgeneem en syfight gewen in 3rde rondte met n “leg triangle choke” en […]